Add Time & User Information to Receipts
I would like to request that the time, username of the person that processes a receipt be captured and displayed on receipts. This will assist in creating an audit trail and make it easier to track receipts when there are questions especially when you
URGENT!!!!! Excemption of School Fees (4th year in a row that this request has been made)
We have been using the D6 + system since 2018 and EVERY year I submit the following request: Kan julle asseblief op die verslag die leerder se graad ook deurtrek - vir die WKOD verslagdoening is dit net makliker as die graad reeds op die verslag verskyn
Rekening - Begroting inligting
Wanneer ons 'n versoek kry vir aankope/betalings, kyk ons gewoonlik eers of daar wel op die rekening begroot is en hoeveel reeds spandeer is. Dit sal dus voordelig wees as mens net die rekening kan besigtig en die begrote bedrag ook kan sien en hoeveel
Project Billing
Please can the project totals listed at the bottom of the statement be included in the total due for fees. I have many parents that just look at the total due and completely ignore the projects amounts due, they assume the project amounts are included
Vooruitbetaaldes outomatiese regtrek na skoolfonds ens.
Ons het heelwat ouers wat so vroeg as Augustus (2020) al deel van hul skoolgelde vir die volgende jaar (2021) betaal. Op daardie stadium het ons nog nie die volgende jaar (2021) se heffings kategorie en betaal opsies opgestel nie en dan allokkeer ons
3de Party skoolfonds betalers - briewe
Ek moet gereeld briewe vir voogde/trustees gee waarin daar bevestig word dat 'n leerder by ons skool ingeskryf is vir 'n spesifieke skooljaar. Die brief moet die volgende inligting weergee: Bevestig dat die leerder by ons ingeskryf is 1. Leerder se volle
Debiteure komunikasie mbv multi platform
Ek kies graag My skool > kommunikasie > Multi-platform. Maar ek wil 'n voorafopgestelde boodskap met inligting uniek aan elke ontvanger stuur. Dit moet aan beide ouers uitgestuur word, nie net die rekenpligtige ouer nie (of, ek wil ten minste die opsie
Nuwe Debiteure Notas en Reëlings
Versoek 1: - Sal dit mootlik wees om 'n verwydersingsopsie (Delete) by te voeg by debiteure notas indien notas teenoor die verkeerde familie/debiteur gelaai is. Tans kan slegs notas verwyder word maar die familie/debiteur is nogsteeds onder debiteure notas. Versoek 2: - Is dit moontlik om die afgehandelde debiteure notas onder verslae te vind vir toekomstige besigtiging. Tans lê dit nogsteeds onder debiteure notas en moet daar nog in elke nota ingaan word om te sien of dit afgehandel is of nie.
Uitreik van kwitansies
Ons skool wil graag dat elkeen wat kontant ontvang hulle eie verslag kan trek om te kan sien watter gelde hulle ontvang het en wat gebank moet word. Indien daar kort is op die geld wat gebank moet word kan ons nie tans bepaal by wie dit fout is nie.
Final Statement Date
I would find it very helpful if when doing a search for a learner and they have already left that a field is added with the final statement was issued so that I do not have to go and try to fiddle for the correct date that the account went to 0.00. This would help when having to provide statements to debt collector for example. I find it very time consuming having to try to select the exact date that an account was settled.
Sekuriteit op Projekte
Goeiedag Ek wil graag versoek dat 'n sekuriteitsopsie bygevoeg word wanneer projekte opgestel word. indien sekere gebruikers nie kwitansies of joernale op spesifieke projekte mag doen nie, dat hulle sodoende geblok word om toegang tot die projekte te
Finansiële Ooreenkoms
Wat is die moontlikheid dat by leerder profiel onder rekeninpligte dat daar die volgende velde aangebring kan word wat ingevul kan word. Dit hoe die verpligtend te wees maar opsioneel. Betalingsooreenkom met opsies: Eenmalig/Twee keer per jaar/Kwartaaliks/Maandeliks en metode EFT/DEBIET ORDER/D6 CASHLESS Hoor graag van julle?
GROOTBOEKREKENINGE (PROJEKTE)
Kan julle die grootboekrekeninge van projekte ook "landscape" maak soos gewone grootboekrekeninge? Tans is die projekte "portrait" en veroorsaak dit ook dat verwysings bo-oor die beskrywing gaan en dit onduidelik maak om te lees.
Receipt
During Lockdown, I was working from home. Can you maybe look at an option instead of printing the receipt to sms the parents POP, (i.e. like the sms you get from the bank) Date, learner name, receipt number, allocated to ? This way we do not need to print the receipts (which fade) we can sms parents. Regards Lindie
Skoolfonds Vrystellings
Kan julle asseblief op die verslag die leerder se graad ook deurtrek - vir die WKOD verslagdoening is dit net makliker as die graad reeds op die verslag verskyn aangesien ons dit per graad kan invoer op CEMIS. EN ook vir verslagdoening na die Beheerliggaam aangesien sulke vrae gevra word.
Financial communication
Under sms and email: to have an extra option to send communication to the parents that are handed over to collectors. Or to just communicate essential information to them spesifically.
Statements
In the drop down box for who to send statements to would it be possible to send statements to parents that have not made a payment for 30 days. That way we could send weekly statements in bulk to non-paying parents without irritating parents who have paid or are on debit order. Thanks Colleen
Allokasies in die bank / Allocations in the bank
Kan jul asseblief kyk daarna om allokasies in die bank eers permanent te maak, sodra jy rekonsilieer, i.p.v. 'n korrektiewe joernaal te doen vir elke verkeerde allokasie? (Soos b.v. in Pastel bly die bank 'oop' todat jy dit finaal rekonsilieer en afsluit, dus kan jy nog veranderinge maak aan allokasies, deur net 'n ander rekening te gaan kies, in plaas van 'n hele joernaal. Dit sal ook verhoed dat daar verdere foute gemaak word in die joernale, moontlik) Can you please look at the allocations in
Personeel Bankbesonderhede
Ek sal graag die personeel se bankbesonderhede ook wil invoer
KOSHUIS LEERDERS GROEP
Ons het 'n behoefte vir groep wat koshuisleerders is sodat ons nie elke kind moet gaan kies maar net op koshuisleerders tab druk om te faktureer en projekte te skep. Sal graag na al my grade kategorie wil he met al my koshuiskinders
Koppel leerders aan betaalopsies
Ons moet geselekteerde leerders koppel aan verskeie vak opsies. Ons het die betaal opsies en heffingskategoriee opgestel, maar moet nou die leerders koppel. Ek gaan na: finansies > betaalopsies > kies > koppel leerders aan opsie> dan is daar 'n dropdown wat my opsies gee bv: oudste, 1ste leerder, met debietorder opsies ens. Ek wil weet of ek 'per vaklys' of 'per registerklas' of 'per onderrigtaal' op die dropdown kan kry asb?Dankie.
PROJEKTE
Is dit nie dalk moontlik dat wanneer jy teen familie allokeer dat die projekte aan daardie familie kan oop lê, sodat ek net kan tik teen projek. Het baie projekte en weet nie as ouers nie regte verwysing het waarteen al die gelde geallokeer moet word
PROJEKTE: Koppel leerders per vooropgestelde groep
Ek wil graag 'n versoek instuur om groepe te kan skep waarvolgens leerders gekoppel kan word. Ek het byvoorbeeld 'n projek per maand vir busvervoer, maar moet elke keer per leerder gaan kies. As ek 'n groep kan opstel met die 30+ leerders se name, kan ek elke maand net daardie groep kies om te koppel. Ek het byvoorbeeld ook 'n O/19A rugby oefengroep wat ek graag sou wou skep sodat ek met elke toer slegs die groep kan koppel en nie 36 name hoef te gaan soek nie.
Debiteure (nie skoolfonds)
1. Ons wil graag debiteure skep wat NIE skoolfonds betaal nie – bv maatskappye wat advertensieborde betaal wat ons moet faktureer.
Datum van verlaat leerders
Goeie Dag Is dit moontlik om asb. die verlaatdatum langs die "verlaat" op die rekeningstaat te laat verskyn? Vriendelike groet Leandra Smit
Krediteure
Is daar 'n filter of funksie waar ek al my Krediteure met uitstaande balanse se State op een slag kan print? Op die oomblik select ek een vir een en dit vat vir ewig om almal geprint te kry.
Debietorders
More Graag wil ek weetvoorstel dat daar 'n opsie by die debietorders gevoeg kan word sodat die debietordesr recon na Januarie aangesien ons vol jaar hef in Janaurie en die opsies wat daar nou is moet ons elke maand aansuiwerings gaan doen op elke rekening om die geld te allokeer na Januarie toe. Die ouers verstaan nie dat dit wel afgetrek is van hule rekening nie maar nog steeds met 'n - lê op die rekening by die maand nie. Dankie
Email Addresses On Learner Statements
Please can you add the parents email address under the parents contact number on the learner statement. A lot of the time we download the statements and send it via our email system but we then always have to refer back to the system to get the email address whereas if it's on the statement, we can open it and enter it on our email
School Fee Income Budget
The budget approved at the AGM is generally drafted in July or August of the previous year - it is a forecast not the actual amount of children in the school for the following year. Also the school fees do not come in at a fixed rate per month - there are upfront payments, exemptions etc. Please can we have the option to load school fee income on the budget as we do with the other income/expense items. I cannot accurately report to my SGB with the school fee budget as it stands. I need to show
Vrystellings
Goeiedag, Ek sou graag 'n manier wil vind om Vrystellings aansoekers in die debiteure databasis te identifiseer en isoleer - vir data hanterings doeleindes. Dit moet streng per skooljaar wees. Elke leerderrekening vir wie daar 'n aansoek vorm afgehaal word, moet 'n 'merker' van een of ander soort kry. Ons wil dan deur die jaar vir hierdie groep bulk komunikasies kan stuur, en ons hoop om ook dan te kan evalueer hoe effektief ons interne vrystellings 'prosesse' is. Ek stel verder voor dat ons verskillende
Debtors Journals
Good morning Is it possible to create a print button on the debtors journals so that we can print the journal and not have to go back into the preview again to print it. It is like this for the general ledger journals. Also would it be possible to set it up that a journal can be done to more than one debtor at a time. An example is I have to refund various parents from one ledger account and at the moment I have to do individual journals. It would be nice to be able to select more than one debtor
debietorder betalings van skoolgelde
kan die opsie asseblief geskep word dat 2 ouers vir 1 gesin met 1 kind skoolgelde per debietorder kan betaal. ons skool gee afslag per debietorder en wanneer ouers geskei is wil albei apart betaal en die debietorder opsie is die aantreklikste.
Finansies - Rekeningpligtige
Kan stelsel aangepas word sodat albei ouers van die begin af outomaties rekeningstate ontvang . Tans moet ons na die tyd weer ingaan op elke leerder om te gaan merk dat 'n ouer 'n afskrif van die rekeningstate moet ontvang. Dit is baie baie tydrowend.
Kwitansie no by projekte op Debiteure rekening state
Middag Graag wil ek voorstel maak dat die stelsel programeerder 'n opsie kan inbring dat die kwitansie nommer wat uitgereik is teen 'n projek op die ouer se rekeningstate te kan verskyn om onnodige navrae van die ouers uit te skakel. Dis veral by die allokeering by die bank state vir EFT betaling. Of andersins dat daar 'n opsie by die kwitansie geskep kan word dat die kwitansie direk gemail kan word as 'n betaling met kontant of EFT gedoen word.?
Finance - Handed Over Parents
Good day, We recently started handing over the parents whom is very behind on school fees. But there is a few difficulties that needs to be cleared up. 1 - When a child or parent comes to make a payment - Is there something that we can do to make the name pop or flash (for the handed over parent)? The $ sign does not stand out when you are in a hurry and have a line of 20+ kids standing to pay school fees at the end of the month. See attached a child that has been handed over there is no indication
ACCOUNT REFERENCE VS LEARNER INFORMATION NUMBER
Is there a possibility to "hide" the learner information number when printing statements. Our parents gets confused between this number and the account reference number. So when they make EFT/cell phone payments their payment gets credited onto someone else's account. We do show them which number to use but to no avail.
Debtors Statements
Would you kindly consider adding a feature allowing parents to view their total balance for the academic year on their monthly statement.Parents often choose a monthly plan but then decide to settle for the year and this results in numerous queries. Thanks
Attach Statements and letters
We would like to attach a letter to the School fee statement when emailing to parents.
Creditors
We need the invoice number on the Proof of payment for creditors. All suppliers are requesting a POP, but they need the invoice number to do the reconciliations correctly.
Debit Order Date Changes
We started using the D6 in March 2019 and have also been with Stratcol for 8 years. We have always been able to change our debit order dates in a batch when a debit order date is specifically over a weekend. We used to send the request via email to Stratcol and they would change all the debit order dates as a once off for that particular weekend. With the D6-program we have to go to every individual account Parent's account to change the dates that are over a weekend - then we have to change the
Next Page