Vakgroep SMS/Epos

Vakgroep SMS/Epos

Kan daar 'n sms/epos funksie bygevoeg word vir vakgroepe.
Dit vergemaklik die proses om per vakgroep 'n sms/epos te stuur in stede daarvan om elke leerder een vir een te selekteer.