Die Akademiese Kriteria-funksie word gebruik om sertifikaatreëls op te stel volgens u eie kriteria.
My Skool > Prestasies > Databasisse > Akademiese Kriteria
Klik Skep nuwe.
Tik die reëlnaam in Afrikaans en Engels in.
Stel demografiese reëls, vakke en kriteria formule op.
Voeg opsionele resultate by indien nodig en stoor.
Die funksie maak gebruik van Meriete-, Jaar- of Promosiepunte wat deur die kurrikulumformules bereken is.
Laas opgedateer: April 2026 | Weergawe 2.0