Hoe om algemene grootboek rekeninge te bestuur

Hoe om algemene grootboek rekeninge te bestuur

Grootboekrekeninge maak deel uit van die grootboek van die skool waar alle rekeningkundige transaksies gestoor en opgesom word.

Finansies > Algemene Grootboek: Rekeninge

Hoe skep ek 'n nuwe rekening?

  1. Klik Skep nuwe rekening.

  2. Voer die rekeningnommer, naam, tipe en ander besonderhede in.

  3. Klik Stoor.

Gereelde vrae

Kan ek 'n rekening verwyder?

Rekeninge met transaksies kan nie verwyder word nie. Stel die status op Onaktief om dit te deaktiveer.

Laas opgedateer: April 2026 | Weergawe 4.0

© Kopiereg d6 group (Pty) Ltd.
    • Related Articles

    • Hoe om krediteur rekeninge te bestuur

      Die Krediteur Rekeninge-funksie stel jou in staat om rekeninge vir die skool se verskaffers te skep en te bestuur. Finansies > Krediteure > Rekeninge Hoe skep ek 'n krediteurrekening? Klik Skep rekening. Vul die verskafferbesonderhede in. Klik Stoor. ...
    • Algemene Grootboek Joernale

      Hierdie funksie word gebruik om transaksies op Grootboek rekeninge en Projekte te boek te stel. Finansies > Algemene Grootboek: Joernale Hoe verwerk ek 'n joernaal? Kies die datum, tipe en rekening(e). Voer die debiet- en kredietbedrae in. Voeg 'n ...
    • Algemene Navrae

      Hierdie funksie laat die skool toe om navrae van ouers via d6 Connect te lees, te antwoord en te bestuur. My Skool > Kommunikasie > Algemene Navrae Hoe bestuur ek navrae? Gebruik die filteropsies om te kies: Ongelees, Onbeantwoord, Geantwoord of Alle ...
    • Hoe om projekte op te stel en te bestuur

      Die Projekte-funksie laat skole toe om inkomste en uitgawes vir 'n spesifieke aktiwiteit te ring-heinig. Finansies > Projekte Hoe skep ek 'n projek? Klik Skep Nuwe Projek. Voer die projeknaam, beskrywing en verbandhoudende rekeninge in. Klik Stoor. ...
    • Hoe om leerder openingsbalanse in te lees

      Gebruik hierdie funksie om leerder (debiteur) openingsbalansjoernale te pos. Lees alle leerder openingsbalanse in vóórdat jy die algemene grootboek openingsbalansjoernaal pos. Finansies > Debiteure > Leerder Openings Balanse Hoe laai ek balanse ...