ANA Registrasie Skedule

ANA Registrasie Skedule

Hierdie funksie laat u toe om die ANA-registrasieskedule te genereer vir indiening by die Departement van Basiese Onderwys.

Verslae > DOE > Kurrikulum > ANA Registrasie Skedule

Hoe skep ek die ANA Registrasie Skedule?

  1. Sleutel die Area / Circuit in.

  2. Kies die opskrif- en voetnota-opsies.

  3. Kies die registerklasse en dra hulle oor na die regterkant.

  4. Klik Besigtig om die verslag te genereer.

Gereelde vrae

Hoekom moet ek die Area / Circuit insleutel?

Dit is 'n verpligte veld vir ANA-rapportering aan die Departement.

Laas opgedateer: Maart 2026  |  Weergawe 3.1

© Copyright d6 group (Pty) Ltd.