Bankstaat Intrek

Bankstaat Intrek

Die Bankstaat Intrek-funksie laat u toe om elektroniese bankstate in die stelsel in te voer vir rekonsiliasie.

Finansies > Kasboek > Bankstaat Intrek

Hoe trek ek 'n bankstaat in?

  1. Bekom 'n elektroniese kopie van u bankstaat.

  2. Kies die bankrekening en laai die lêer op.

  3. Klik Intrek en rekonsilieer daarna.

Gereelde vrae

Watter lêerformate word ondersteun?

Lêerformate wissel per bank en rekeningtipe. Kontak u bank vir die toepaslike formaat.

Laas opgedateer: April 2026 | Weergawe 4.0

© Kopiereg d6 group (Pty) Ltd.