Begroting per personeellid

Begroting per personeellid

Hierdie artikel verduidelik hoe om begrotingsverslae per personeellid te genereer en te druk. Jy kan kies tussen 'n opsommings- of gedetailleerde weergawe.

Verslae > Finansies > Begroting: Begroting per Personeellid

Hoe genereer ek die verslag?

  1. Kies die begrotingsjaar.
  2. Kies die personeellid.
  3. Kies Opsomming of Detail.
  4. Klik Besigtig.