Die Debiet Orders-funksie laat jou toe om debiet orders vir die betrokke maand te besigtig, te bevestig en in te dien by Stratcol.
Finansies > Debiteure: Debiet Orders
Klik Skep Debietorder aanbieding en kies die maand.
Kies of debiet orders verskuif moet word as die eerste van die maand op 'n naweek val.
Besigtig die lys en klik Skep vir aanbieding.
Kies die leer en klik Bied aan. Bevestig met Ek verstaan.
Verander die Effektiewe aanbiedings datum na die datum waarop jy wil aanbied. Die eerste beskikbare datum is tipies 3 dae na die huidige datum.
Ja. Verwyder die geskepte debietorder, maak die nodige veranderinge en klik dan Heraktiveer om dit weer te aktiveer.
Laas opgedateer: April 2026 | Weergawe 5.0