Hoe om debiteure joernale te doen

Hoe om debiteure joernale te doen

Die Debiteure Joernale-funksie laat u toe om drie tipes joernale op debiteure rekeninge te doen. Klik Doen 'n joernaal en kies die tipe.

Finansies > Debiteure > Joernale

Die drie tipes: Afskrywingsjoernaal, Debiteure Joernaal (regstelling), en Oorhandigingsjoernaal. Sodra jy op Gaan voort klik, word die joernaal outomaties gepos.

Gereelde vrae

Wat beteken die rooi en groen blokkies?

Groen = gebalanseer; Rooi = nie gebalanseer nie — die stelsel sal nie voortgaan nie.

Watter rekening gebruik ek vir 'n Nul-rand joernaal?

Gebruik altyd die Afwag-rekening vir Nul-rand aansuiwerings.

Laas opgedateer: April 2026 | Weergawe 6.0

© Kopiereg d6 group (Pty) Ltd.