Hoe om die Debiteure Ontledings verslag te genereer

Hoe om die Debiteure Ontledings verslag te genereer

Die Debiteure Ontledings verslag wys 'n gedetailleerde uiteensetting van debiteurtransaksies vir die gekose tydperk.

Verslae > Finansies > Debiteure: Debiteure Ontleding

Hoe genereer ek die verslag?

  1. Kies die tydperk en tipe debiteur.
  2. Klik Besigtig om die PDF te genereer.