Hoe om die DOE Promosie Statistiek verslag te genereer

Hoe om die DOE Promosie Statistiek verslag te genereer

Die DOE Promosie Statistiek verslag word gebruik vir rapportering aan die Departement van Onderwys. Die verslag kan as 'n PDF besigtig of na Excel uitgevoer word.

Verslae > DOE > Kurrikulum > DOE Promosie Statistiek

Hoe genereer ek die verslag?

  1. Kies die jaar en kwartaal.
  2. Kies die graad of klik Alles kies.
  3. Klik Besigtig vir PDF of Uitvoer vir Excel.