Geallokeerde prestasies

Geallokeerde prestasies

Gebruik hierdie funksie om die geallokeerde prestasies per leerder te druk. Hierdie verslag word tipies by die Prysuitdeling gebruik.

Verslae > Leerders > Punte en Prestasies:  Geallokeerde Prestasies

Hoe genereer ek die verslag?

  1. Kies die aktiwiteit, kategorie, prestasie tipe en prestasie.

  2. Kies om te druk per Graad, Registerklas of Leerder.

  3. Kies Opsomming of Volledig, en of u een leerder per bladsy wil druk.

Gereelde vrae

Waar word prestasies aan leerders toegeken?

By My Skool > Prestasies > Allokeer Prestasies.

Laas opgedateer: April 2026  |  Weergawe 1.0

© Kopiereg d6 group (Pty) Ltd.