Die geskiedenis van veranderinge aan kontakbesonderhede van Leerders, Ouers en Rekenpligtige persone kan hier besigtig word.
My Skool > Leerders > Leerders
Soek die leerder en klik op die naam.
Kies die toepaslike tab (Leerder, Ouer 1 of Ouer 2) en subtab (Van, Selfoon, E-posadres, ens.).
Die rekord wys die verandering, datum en wie dit gemaak het.
Klik op die betrokke tab, kies die lyntjie en klik Gebruik.
Bevestig met Ja.
Ja, die geskiedenisrekord wys die datum en die gebruiker wat die verandering aangebring het.
Laas opgedateer: April 2026 | Weergawe 2.0