Hoe om kommunikasieregte te bestuur

Hoe om kommunikasieregte te bestuur

Gebruik hierdie funksie om te bestuur wie toegang het tot spesifieke modules in d6 Connect, insluitend hulpbronne, kalendergebeure en huiswerk.

My Skool > Kommunikasie > Bestuur Kommunikasieregte

Hoe ken ek kommunikasieregte toe?

  1. Gaan na My Skool > Personeel > Personeel en redigeer die betrokke personeellid se profiel.

  2. Kies die relevante kommunikasie rolle.

  3. Kies Ja by Mag d6 Connect en d6 gebruik.

  4. Klik Stoor.

Gereelde vrae

Wie kan kommunikasieregte toeken?

Die Superuser en enige personeellid met die Kommunikasie-Administrateur rol.

Laas opgedateer: April 2026  |  Weergawe 1.0

© Kopiereg d6 group (Pty) Ltd.