Kaartjies

Kaartjies

d6+ Finansies > Funksies > Kaartjies

Hoe druk ek kaartjies?

  1. Kies hoe die skoolnaam op die kaartjie vertoon moet word.

  2. Sleutel 'n funksienaam in en kies 'n kaartjieprys of spesifiseer 'n bedrag.

  3. Klik Besigtig om die PDF-verslag te genereer.

Laas opgedateer: Maart 2026 | Weergawe 2.0

Kopiereg d6 group (Edms) Bpk.