Kalender Gebeure

Kalender Gebeure

Hierdie funksie laat gebruikers toe om kalenders en kalendergebeure te bestuur.

My Skool > Stelsel > Kommunikasie > Deel dokumente & inligting > Kalender Gebeure

Hoe voeg ek 'n kalendergebeurtenis by?

  1. Kies die relevante Kalender via die afpyltjie en klik Voeg by.

  2. Sleutel die Titel in en voeg 'n beskrywing, datum, tyd en ligging by (opsioneel).

  3. Kies die kalender/s waarvoor die gebeurtenis geld en klik Stoor/Publiseer.

Gereelde vrae

Kan ek gebeure vanuit Excel intrek?

Ja. Klik Trek in vanaf Excel, laai die Vereiste Excel uitleg templaat af, en gebruik dit as grondslag.

Laas opgedateer: Maart 2026  |  Weergawe 4.1

© Copyright d6 group (Pty) Ltd.