Krediteure ouderdomsontleding verslag

Krediteure ouderdomsontleding verslag

Hierdie artikel verduidelik hoe om 'n krediteure ouderdomsontleding verslag te genereer in d6+.

Verslae > Finansies > Krediteure: Ouderdoms-ontleding

Hoe genereer ek die verslag?

  1. Kies die datum vir die ontleding.
  2. Klik Besigtig om die PDF te genereer.