Hoe om noodnommers op te stel en te besigtig

Hoe om noodnommers op te stel en te besigtig

Noodnommers is die telefoonnommers, adresse en ander kontakbesonderhede van die naaste polisiestasie, ambulans, brandweer, dokter of hospitaal.

My Tuiste > Stelsel > Algemeen > Databasisse > Noodnommers

Hoe stel ek noodnommers op?

  1. Klik op Voeg by.
  2. Kies die tipe diens.
  3. Voer die kontakbesonderhede in.
  4. Klik Stoor.