Prestasietipes dui die fisiese items aan wat die leerder by die toekenningsgeleentheid ontvang, soos medaljes, trofeeë, beurse, balkies en sertifikate.
My Skool > Prestasies > Databasisse > Prestasietipes
Klik Skep Nuwe.
Voer die naam in Afrikaans en Engels in.
Kies die status: Aktief, Onaktief of Geskrap.
Klik Stoor.
Onaktief hou die tipe op die lys vir later heraktivering. Geskrap verwyder dit permanent.
Laas opgedateer: April 2026 | Weergawe 2.0