Hoe om punte per leerder in te lees

Hoe om punte per leerder in te lees

Die Punte per Leerder-funksie laat die gebruiker toe om punte per leerder in te lees. Dit is ideaal vir leerders wat in die middel van die jaar inskryf en waarvoor punte van die vorige skool ingelees moet word.

My Skool > Mense > Leerders > Leerderpunte: Punte per Leerder

Hoe lees ek punte per leerder in?

  1. Soek die leerder op.
  2. Kies die assessering.
  3. Voer die punt in.
  4. Klik Stoor.