Skoolopstelling

Skoolopstelling

Die skoolopstelling is die eerste en mees belangrike stap wat voltooi moet word voor jy op die stelsel kan begin.

My Skool > Algemeen > Skoolopstelling

Vul alle inligting so volledig en akkuraat as moontlik in. Raadpleeg die volledige Skoolopstelling-artikel vir gedetailleerde instruksies.

Laas opgedateer: 2018 | Weergawe 0.1

© Kopiereg d6 group (Pty) Ltd.