Skoolspanne

Skoolspanne

My Skool > Sport > Sportspanne > Skoolspanne

Skep en wysig skoolspanne

  • Klik op Sportspanne > Voeg span by.
  • Sleutel die spannaam in Afrikaans en Engels in.
  • Kies die kleur en klik Stoor.
  • Dubbel-klik op enige veld om dit te redigeer.

Opstelling van jaarlikse huissportspanne

  • Stap 1: Kies spanne vir die jaar en allokeer via die regs-pyltjie.
  • Stap 2: Kies spanbestuurders per span en allokeer. Klik Stoor.

Opstelling van reëls en leerder-indelings

U kan allokeer op grond van Demografie, Leerder Van, Registerklas of Rondomtalie. Die proses bestaan uit drie stappe:

  1. Stap 1: Reël opstelling — kies die indelingsmetode en allokeer via die regs-pyltjie. Klik Stoor.
  2. Stap 2: Pas reëltipe toe — klik op die onderskeie metodes om die reël toe te pas.
  3. Stap 3: Maak uitsonderings — kies span, graad en leerder om uitsonderings te skep. Klik Stoor.
© Copyright d6 group (Pty) Ltd.