Verjaarsdag SMS Template

Verjaarsdag SMS Template

Hierdie funksie laat u toe om template wat in die Verjaarsdag-boodskappe-funksie gebruik word, te redigeer, by te voeg of te verwyder.

My Skool > Algemmen > Verjaarsdag SMS > Verjaarsdag SMS Template

Hoe voeg ek 'n SMS-templaat by?

  1. Klik Voeg by en kies die taal (voltooi beide Afrikaans en Engels).

  2. Sleutel 'n beskrywende Templaat titel in.

  3. Sleutel u boodskap in en gebruik Invoegvelde vir persoonlike inligting.

  4. Let op die 160-karakter-limiet per SMS-deel.

  5. Klik Stoor.

Gereelde vrae

Moet ek die templaat in beide tale voltooi?

Ja. Die stelsel stuur die boodskap in die kommunikasietaal wat vir elke ouer gestel is.

Laas opgedateer: Maart 2026  |  Weergawe 3.1

© Copyright d6 group (Pty) Ltd.