Vrystelling aansoek

Vrystelling aansoek

Hierdie artikel verduidelik hoe om die vrystelling aansoek verslag te genereer.

Verslae > Finansies > Debiteure: Vrystelling-aansoek

Hoe genereer ek die verslag?

  1. Kies met inligting (kies jaar en maande) of sonder inligting (spesifiseer aantal leë rye).

  2. Klik Besigtig om die PDF te genereer.

Gereelde vrae

In watter formaat word die verslag gegenereer?

As 'n PDF — Adobe Acrobat Reader word benodig.

Laas opgedateer: April 2026 | Weergawe 2.3

© Copyright d6 group (Pty) Ltd.