Goedkeur van transaksies
Hierdie funksie fasiliteer die goedkeuring of verwerping van fakture en kredietnotas. Transaksies kan per faktuur of per faktuurlyn goedgekeur word. Finansies > Krediteure: Goedkeur van Transaksies Hoe keur ek 'n transaksie goed? Kies die faktuur of ...