Hoe om naasbestaandes te wysig en te verwyder
Vir elke leerder word slegs een naasbestaande geskep onder die Leerder Inligting. My Skool > Stelsel > Algemeen > Databasisse > Naasbestaandes Hoe wysig ek 'n naasbestaande? Klik op die kieslys en kies een van die drie soekopsies: Familiekode, ...