SEKURITEIT — Twee-Faktor Verifikasie (2FV)
Twee-Faktor Verifikasie (2FV) voeg ekstra sekuriteit by u gebruikersrekeninge. Na inlesing van die wagwoord sal gebruikers gevra word om 'n unieke kode in te sleutel wat per e-pos of SMS gestuur word. Slegs die Superuser kan 2FV-instellings vir die ...