Koppel ingevoerde velde
Nadat bates ingevoer is, moet ingevoerde velde aan stelselvelde gekoppel word. Velde wat ooreenstem word outomaties gekoppel. My Skool > Stelsel > Bates > Bestuur > Koppel Ingevoerde Velde Hoe koppel ek velde? Klik die toepaslike knoppie (bv. Koppel ...