Verskaffers
Hierdie artikel verduidelik hoe om bate verskaffers te besigtig, by te voeg en te wysig in d6+. My Skool > Stelsel > Bates > Opstelling > Verskaffers Hoe voeg ek 'n verskaffer by? Klik Voeg by, sleutel die naam in en klik Stoor. Hoe wysig ek 'n ...