Algemene Navrae
Hierdie funksie laat die skool toe om navrae van ouers via d6 Connect te lees, te antwoord en te bestuur. My Skool > Kommunikasie > Algemene Navrae Hoe bestuur ek navrae? Gebruik die filteropsies om te kies: Ongelees, Onbeantwoord, Geantwoord of Alle ...