RSS Strome
RSS (Rich Site Summary) gebruik 'n spesifieke URL wat na 'n webtuiste wys en kort artikels vertoon. Gebruikers wat op die publieke kanale gekoppel is, sal hierdie strome ontvang. My Skool > Stelsel > Kommunikasie > Kommunikasie Opstelling > RSS ...