Klasindeling
Klasindelings kan slegs gedoen word nadat die herregistrasie- en promoveringsprosedures afgehandel is. Onthou om eers die toelatings te doen voordat u die klasindeling uitvoer. Die stelsel sal u waarsku indien voorafvereiste stappe nog nie voltooi is ...