Leerprogramme
'n Leerprogram moet vir elke graad per kwartaal gekonfigureer word om die bestuur van assesserings en punte moontlik te maak. Dit vorm die fondament van die Kurrikulum-module en verseker dat punte korrek bereken word vir rapporte, promosieskedules en ...