Hoe om Resultaat Metodes op te stel
Die Resultaat Metodes-module stel die logiese kriteria vas wat die stelsel gebruik om te bepaal of 'n leerder bevorder, teruggehou of oorgeplaas word. Reels word per onderwysfase gekonfigureer en is noodsaaklik vir akkurate jaareindresultate en ...