Hoe om waglys toelatings te bestuur in d6
Hierdie artikel verduidelik hoe om die waglys toelatings-funksie in d6 te gebruik. 'n Waglys word gegenereer om inligting te vertoon van leerders wat vir die volgende jaar ingeskryf is asook van leerders wie se herregistrasies reeds aangedui is. My ...