Hoe om klasindelings te doen
Die Klasindelings-funksie is 'n jaareinde-funksie wat beskikbaar word in die vierde kwartaal. Dit kan slegs gedoen word nadat die herregistrasie- en promoveringsprosedures afgehandel is, en nadat toelatings gedoen is. My Skool > Mense > Leerders > ...