Hoe om borge vir sertifikate te bestuur in d6
Borge se name kan bygevoeg word om outomaties op spesifieke sertifikate te druk. My Skool > Prestasies > Borge Hoe voeg ek 'n borg by? Klik Skep Nuwe. Voer die borgnaam in Afrikaans en Engels in. Klik Stoor. Hoe verwyder ek 'n borg? Dubbelkliek op ...