Hoe om leerder teenwoordighede uit te voer (WKOD/CEMIS)
Die Leerder Teenwoordighede Uitvoer-funksie word gebruik deur skole wat aan die Wes-Kaapse Onderwys Departement (WKOD) rapporteer. Leerder afwesighede kan hier in die korrekte formaat uitgevoer word en aan CEMIS gestuur word. Verslae > Leerders > ...