Hoe om die Algemene Grootboek verslag te genereer
Die Algemene Grootboek verslag wys 'n lys van alle grootboek rekeninge op die stelsel. Verslae > Finansies > Rekeningnommers: Algemene Grootboek Hoe genereer ek die verslag? Klik Besigtig om die PDF te genereer.