Hoe om Herregistrasievorms te genereer en aan te pas
Die Herregistrasievorm-funksie genereer 'n vooraf-ingevulde vorm met die leerder se huidige inligting. Sommige gedeeltes kan gewysig word volgens die skool se voorkeure. Verslae > Leerders > Vorms: Herregistrasievorms Hoe stel ek die vormopsies in? ...