Kanaal inligting
Die Kanaal inligting-funksie laat u toe om verslae van kommunikasiekanale te genereer. Verslae > Mense > Leerders > Kanale Hoe genereer ek 'n kanaallys? Skuif die kanale na die regterblok en klik Besigtig. Let op: Kanale word geskep by My Skool > ...