Klaslyste
'n Klaslys word gegenereer sodat alle leerders se name in klasverband op dieselfde dokument vertoon word. Verskeie opsies kan gekies word en opsionele leerderinligting velde kan ook vertoon word. Let op: Verseker dat alle nuwe leerders ingevoer is en ...