Oudste of Enigste
Die Oudste/Enigste-verslag genereer 'n opsommende totaal van oudste of enigste leerders in 'n registerklas. Verslae > Leerders > Leerderverslae: Oudste of Enigste Hoe genereer ek die Oudste/Enigste lys? Kies om te vertoon tussen Oudste/enigste of ...