Registrasie Vorms
Die Registrasievorms-funksie druk 'n leƫ registrasievorm vir nuwe leerders. Sommige afdelings van die vorm kan volgens die skool se voorkeur aangepas word. Verslae > Leerders > Vorms: Registrasievorms Hoe druk ek Registrasievorms? Kies die volgende ...