Personeellys
Hierdie funksie laat u toe om 'n gefiltreerde personeellys te genereer en as 'n PDF-dokument te besigtig. Verslae > Personeel > Personeellys Hoe genereer ek 'n personeellys? Kies deur wie die personeel betaal word deur op die afpyltjie te klik. Kies ...