Personeel Registers
Bywoningsregisters word gebruik om personeelbywoning per hand aan te teken. Vir 'n verslag van vorige bywonings, gebruik die Personeel Teenwoordighede-verslag. Verslae > Personeel > Personeel Registers Hoe skep ek personeelbywoningsregisters? Kies of ...