Personeel Verlofaansoek
Hierdie funksie laat u toe om verlofaansoekvorms vir personeellede te genereer as 'n PDF-dokument. Verslae > Personeel > Verlofaansoek Hoe genereer ek 'n personeelverlofaansoekvorm? Klik op die Besigtig-knoppie om die verslag te toon. Die verslag ...