VAT
Good day, Could you kindly look at adding the ability of tracking VAT on your accounting system? In effect, your system does everything that full accounting packages can do, with the exception of producing VAT reports on input and output VAT. Legally,
Bulk Processing
Have a few notifications that needs action. To action all these one by one will take a lot of time. To be have an option to select all and action all will be very helpful.
Nuwe d6 Toep Terugvoering
Good Morning d6 Team, Please see the feedback below from Durbanville Primary. :) Gedeeltelike betalings wat ons graag op projekte wil doen en nie meer kan nie. Ons wil nie “oop” projekte stig nie, maar die ouers die opsie gee om oor 2 maande te kan betaal.
Please add debtor code next to learner name on app for Parent Portal --> Finances
Good day, Please display the debtor code on the app under the Parent Portal --> Finances when looking at the specific child. Currently only the Child's name appear in the dropdown and not the name + debtor code. The parent can view the Account Statement,
Message/notification from D6 to parent when the learner pays cash at the school
A notification to be sent to the parents when a payment is made by the school. For example: the parents send R70 for the 'Fun day' with the learner, the learner gives it to his class teacher, the teacher then writes it into a 'money book' and send it
Vrystellingsverslag
Is dit moontlik om die familiekode ook op die vrystellingsverslag te druk?
d6 Sticitt projekte - voltooide betalings
Op die vorige d6 stelsel, het Sticitt projekte "weggeval" / nie langer op die d6 toep verskyn nie, sodra ouers die volle bedrag betaal het. Huidiglik bly Sticitt projekte steeds op die stelsel, selfs al het ouers die volle bedrag betaal. Die gevolg is,
d6 Sticitt projekte - afbetaling
Ons ervaar tans heelwat uitdagings, rakende projekte wat per Sticitt betaal moet word en het die volgende dringende navrae: Waarom verskyn projekte, met vaste bedrae, steeds op die toep selfs nadat die nodige betalings gedoen is? In die verlede het die
DEBITEURE JOERNALE VIR GROEPE
Ek het vanoggend n versoek vir so gou moontlik. Ons skool het 'n borg wat van volgende jaar 75 atlete borg. Hulle betaal die kinders se skool- en losiesgeld kwartaaliks. Hier is die proses soos dit tans werk: - Eenmaal n kwartaal stuur ek n faktuur aan
Herallokasie van betalings
Herallokasie opsie om betalings te herallokeer tussen 'n familiekode se huidige jaar rekening en invorderaars rekening
Dagboek
Met die uitfasering van gedrukte dagboeke wil ek graag voorstel dat d6 n tipe van kalender implemeteer. Amper soos wat MY TASKS my maandeliks van my debietorders herinner. Ek wil graag my eie REMINDERS kan invul om my van sekere ander finansiële take
Budget - Option to input school fee income by month
Good day, Some of our fees are billed from February to December. Can the budget be adjusted to accommodate this? Currently, we only have the option to insert the number of learners, the fee, number of months and the system automatically allocates the
Projekte - Uitstaande
Kan daar nie dalk 'n opsie geskep word by projekte waar epos of sms gestuur kan word aan ouers om hul in kennis te stel dat fondse nog nie betaal is.
TASKS - Flag debtor with no pmnt movement
Is there a way we could get a task pop p to follow up on account on which there hasn't been any payments received for 90 days/
order nommers vir aankope by krediteure
Graag rig ek 'n versoek of D6 'n funksie kan byvoeg waar ek 'n order nommer kan genereer en sodoende aan personeel kan gee voordat hulle kan aankoop by krediteure. Dit help met sekuriteit en kontrole oor wie, waar en wanneer aankoop.
Cashup linking to swiping machine
When the parents pay with swiping machine, the payment must be going DIRECT TO THE D6 SYSTEM, so that the Finance officer can do only the cash-up - comparing the receipts from the swiping machine with the printout of D6 showing the swipe transactions
Annual Budgets/Forecasting
Good Morning, Is it possible to copy a version of the approved final budget and make changes as the year progresses to be used as a comparative forecast in reports without it affecting the budget on the GL accounts display? It just makes sense to be able
OTHER DEBORS ACCOUNTS
Sal dit dalk moontlik wees om asb 'n "advance payment" funksie vir ander debiteure te skep soos op die leerders se rekeninge? Dit skep 'n probleem as hulle vooruitbetalings doen. Die volgende is die probleem waarmee ek sit: Eerste opsie volgens d6: Indien
Creditors - Import to BI
We are currently making use of a system where invoice can be uploaded, with bank details,amount and payment allocation (expense account) the we have 2 approvers to approve. After both was approved we have an export which we can do an import into ABSA
Sms or email notification after payment
Is it possible to get notifications sent to parents for payments received? eg the one you get when you do a cash in at bank?. Such that when a parent made a payment just after receipting they receive a notification? either on sms or email ?
TO HAVE A REPORT FOR ALL LEARNERS WHOSE FEES ARE PAID VIA DEBIT ORDER TO BE ABLE TO GET OUTSTANDING BALANCES FOR THIS GROUP
Hello I hope that you are well. It would be most helpful if we could have a report with all our learners whose fees are paid by debit order in a separate list with outstanding balances as at specific dates. When new children start at our school, they
Debiteur
Dit sal wonderlik wees as d6 'n dagboek sisteem kan opstel vir die Debiteure. Ja daar is die opsie om reelings te plaas en te dagboek. My voorstel gaan soos volg wees: Wanneer jy die rekeningpligte inlees, moet jy soos betaaldatum inlees. BV die 25ste
Krediteure REKENINGE Tab
1. Ek versoek asseblief om 'n verslag te kan trek van die lys van Krediteure met aal details, m.a.w. adres details ook. Dit is om van die byna 1000 verskaffers te kan sien, wie local is en wie uitstedig is. Bemarkingsdoeleindes. 2. Dit sal goed wees as
Krediteure fakture
As jy fakture by krediteure doen, en dan die krediteur se NAAM search, kan die search funksie asseblief dieselfde werk as wanneer jy 'n krediteur search by REKENINGE. Jy hoef bevoorbeeld by REKENINGE slegs enige woord in die krediteur se naam in te tik,
"Meer inligting" opsie by kwitansies/betalings
Ek sal graag alle inligting van 'n kwitansie/betaling wil sien, byvoorbeeld die rekeningnommer, die beskrywing wat gepos is, ensovoorts.
Change school information on receipt
We need to change the information that is printed on our receipts for example to add our NPO number, address and the amount paid in wording as requested by the Department of Education on their checklist form. Please look into this matter.
Versoek na ‘n “meer inligting” opsie by Krediteure
Ek kan nie ‘n krediteure “listing” trek om Krediteure volgens hul fisiese adres te sorteer nie. M.a.w. daar is nie ‘n “meer inligting” opsie soos by Debiteure nie. Die adresveld is ‘n verpligte veld wat ons invul met die skep van ‘n krediteur. Om ‘n fisiese
Salarisse
Goeie dag julle, Kan julle moontlik oorweeg om op 'n stadium 'n opsie te skep waar die skool die salarisse van BL mense ook deur D6 kan doen? Op hierdie stadium is dit die enigste ding wat deur 'n eksterne program moet hardloop.
Settling payout's to different bank accounts for different projects.
It would be great to have a feature where we can settle different individual projects to various bank accounts.
Geregistreerde Epos
Goeiemôre, Met die poskantoor wat nie meer so betroubaar is nie, sal dit nogal baie hulpsaam wees om 'n geregistreerde epos te kan stuur aan 'n ouer. Veral bv. die artikel 41 skoolfonds briewe.
Krediet op Krediteure
Kan jy nie asb by D6 hoor of hulle die leemte kan vul by die krediteure om Depositos te lui op die krediteur se rekening nie. ‘n Groot hoeveelheid van ons almal se verskaffers versoek depositos. EK het dan 2 keuses, ek lui of die produk direk op die item
ENKELE HEFFINGS OP SKOOL DEBITEURE
Hoekom kan mens nie 'n debiteure faktuur skep op skool debiteure nie. Ek het HORDE ouers wat nooit aparte betalings maak vir bv fotos/ouma oupa dag/kuns/skryfbehoeftes/instappies. Hulle betaal net eenvoudigsaam met die skoolfonds 1 bedrag en laat weet
Debiteure notas
Goeie dag. Kan ons asb voorstel vir Debiteure notas op beide skool en naskool rekening voorstel asb. Ons skool stuur 2x rekenings (skool en naskool) apart vir ouers. Sodra ons notas maak verskyn dit net op die skool rekening. Ons sou graag wou hê dat
Adjustment of columns on statement
We are putting the full names in the preferred name space on learner information sheet. The reason is that we want the alphabetical order on the class list to be according to the full names, the same way as on SAMS. If it is not in the same order it poses
Projects - learner number
Can the learner number be shown next to the list of learners linked to a project. We have more than 1 "Riley Smith" for instance and then it is difficult for me to be certain who to allocate the amount to (cash payments for projects)
Report - debtor payments
Good day, Thank you very much for an awesome, user-friendly program. I really LOVE d6. I would like to know if you could develop a report that I can easily see, per month, how debtors have paid their accounts, i.e bank deposit/EFT, Debit orders, Sticitt,
automated monthly statements issued - debtors accounts
D6 users should have the functionality to automatically forward debtor control statements to parents with e-mail addresses on a specific day of the month on a recurring basis.
Project
Hi I would like it if parents could have an Itemised choose in projects. So we could load the value and they can choose how many of the value they would like.
Additional Drop Down Option required when adding receipts in finance module
Please can you urgently add "Debit Order" as an additional drop down option when I am entering Carlyle College's Debtor Receipts. The Stratcol Debit Order receipts are manually captured by me because D6 and Investec don't have an automatic interface system
Begroting by Excel
Wil graag die verslag wat ek uit Excel druk 'n begrotingskolom hê, sal dit moontlik wees en kan julle dit dan vir my daar insit?
Next Page