Combined Receipts-Cash and Card payments
Good Morning Yes please this is a huge issue. We have Parents paying R1000 card and R500 cash for example and then you have to do 2x receipts. Can the receipts not somehow be combined with that option to split or allocate on one slip?
Kwitansies gedeeltelik allokeer
Kontant wat ons ontvang word weer gebruik om byvoorbeeld die kleinkas aan te vul. Nou moet ek bv R750 in die kleinkas sit, maar daar is net een kwitansie uitgereik vir bv R800. Nou kan ek nie die deposito doen na die kleinkas nie, want ek kan nie net
Projek per Graad en geslag of Klas en geslag
Voeg asb geslag by saam met keuse van "graad of klas" bv vir bulletjie rugby - GrR-Gr3 en slegs seuns.
Fakture - Debiteure
Goeie more, Tans kan daar net fakture uitgemaak word vir ander debiteure. Is dit moontlik om ook vir gewone debiteure fakture uit te maak? My rede: sommige kleuters wat nie ingeskryf is as eetmaats nie eet dan by die skool of daar is 'n ouer boetie of
Finansies - betalings
Goeie dag, Vertrou dat dit goed gaan. Kan voorlopige betalings 2024 ook as 'n opsie gelaai word onder betalings/kwitansies? Betalings / kwitansies moet as krediet op die rekening lê. Bv. ek het 'n ouer wat se skoolfonds reeds vir die jaar betaal is, maar
Please create a function were a limit of payments can be added to projects like camps were only a certain amount of people can enter
I have an outdoor group and all my camps and daytrips can only take 13 children. I would really make more use of Sticitt for payments if my kids' parents can pay using Sticitt but the project closes the moment that 13 spots is paid for. I have about 90
SPLIT USER RIGHTS
Good day We need to split the user rights, so that our staff don't see the salaries on the Bank Recon. You have blocked them access to the balance and transactions on one account. Now they need full access to be able to process a journal to a GL account.
Minder kolomme of breër kolomme op die Projekte-blad by Sticitt sodat projekte maklik herkenbaar/identifiseerbaar is
Sien asseblief die meegaande voorbeeld van die probleem. Die tweede kolom op die Projekte-blad (Skep 'n projek-blad) is te kort/klein vir die titel van van die projekte. Kan die "Projek"-kolom asseblief breër of groter gemaak word sodat ons die projek
Bigger space for titles of Sticitt projects please
Is it possible to move the titles and badges of schools on the "reports" for Sticitt projects more to the left so that longer titles don't disappear on the righthand side of the report pages. Another idea is that the title section goes on in a second
Navrae na D6 vs Idees
Goeiedag, Kan ek 'n voorstel maak dat navrae aan D6 gerig wat nie opgelos kan word nie, outomaties as 'n idee na die ontwikkelaars gestuur word? Dalk kan die agent dit so voorstel en deurstuur? Baie dankie.
Other debtors reporting
Die reportering op die 'ander debiteure' werk nie reg nie. Ek trek een verslag vir die fin kom elke maand, die inkomste verslag vir kwitansies. Debiteure vir skoolfonds raporteer reg maar nie die ander debiteure nie. Dit trek dan die inligting verkeerd
Ouderdomsontleding per graad
Gee die opsie om ouderdomsontleding slegs per een graad te kan trek. Ons het nie altyd die hele ouderdomsontleding nodig nie.
Ouderdomsontleding gekoppel aan notas
Gee 'n opsie om ouderdomsontleding te trek met notas. Elke rekening se notas onder die rekening gemerk, maak dinge baie makliker om net vinnig 'n oorsig te hê oor rekeninge
Kwitansies Inlees
Ek lees gereeld kontant betalings in deur die kwitansie nommer "manually" in te lees met die opsie CASH. Van laas week af het die CASH opsie verdwyn en gee dit net die opsie vir CARD. As D6 asb na die sisteem kan kyk sal dit gaaf wees. My kwitansies lees
Projekte Meisies en seuns apart koppel
Is daar moontlikheid dat seuns en meisies ook apart gelaai kan word in klas of graad verband? EK wil vir Netbal projek skep maar wil net sekere grade koppel en net die meisies. Dieselfde geld dan ook vir bv Rugby waar net die seuns gekoppel moet word
Debtor journal reverse
Morning, On journals we can do a "Reverse Journal" but not on debtor journals. Can there please be a reverse journal on debtor journals too? Thank you and kind regards, Leana
Scanning of Receipts and Report
Would D6 consider a: Scanning and Saving Supplier/Vendor receipts Extracts the text from receipts Extracting data into a digital filing system (excel), automatically placing information, such as the supplier, date, price in categories Storing the images
INSKRYWINGSNOMMER & FAMILIEKODE
As rekeningstate uitgestuur word, lees die boodskap op die voorblad dat die debiteurekode (familiekode) gebruik moet word as verwysings met betalings. Op die d6 App verskyn die familiekode nie, slegs die inskrywingsnommer – wat verwarrend is, want ouers
Rekeningstate
Goeie dag Ek wil hoor of D6 ons state vir Kabouterland en Laerskool Kanonkop kan verander sodat die aangesig beter vertoon as gevolg van die volgende redes: * Ek moet gekonsolideerde state uitstuur vir my ouers en nie aparte state nie. Op die gekonsolideerde
Debtors Age Analysis
Currently the Debtors Age Analysis does not include a column for the email address of the accountable person. When I export the Age to excel, I then have to export parent info and match up the data on the two spreadsheets to be able to run a mail merge
Indicate if someone is set-up for debit order
Good day Please is it possible to add an indication on the statement (1) and when the notice of the school fees are sent to the D6 comm app on the 1st of the month (2), to let the parents know that they are indeed signed up for debit order. So, for instance,
Finansiële Kwytskelding VERSLAE
Kan julle asb. die leerder se familiekode bysit as 'n mens die verslag trek? Dit is tydrowend om dit te soek en by te voeg. Maak nie sin nie! Dankie.
ANDER DEBITEURE FAKTUUR
Kan daar nie gekyk word om die fakuurnommer en datum meer regs te skuif of die "font" kleiner te maak dat beskrywing nie deur ander velde loop.
More than One accountable Person
These days we are often faced with a problem when divorced parents each pay half the school fees. Is it at all possible to have an option for both parents to be responsible for fees and receive an invoice in their own name? Failing that even a "Notes"
Statement & Report Template Customization
Customer statements should be customizable as currently the total columns on the bottom of statement under ageing are not wide enough to display the full outstanding amount. The same issue with standard reports printing to PDF, the million rand digit
VORIGE JARE SE UITSTAANDE SKULDE
Kan daar nie gekyk word dat indien daar nog uitstaande bedrag van vorige jaar is, dat ouers dit op D6 kan betaal. Ondervind tans baie probleme met ouers wat fondse gelaai het op hul beursie om 2023 skulde te betaal maar opsies is nou nie meer beskik
Asset Recording Methods
Balmoral College asset register challenges. We changed our old asset register to be imported into D6 Assets. Our old system used item as a single entry and used Location as multiple columns that held the Quantities of the asset. It worked well as the
Stand-alone Financial contracts
We would like to hand out financial contracts this year for 2024. So we would like to use the existing information we have of the learners and their parents and add a financial contract/agreement at the back of it. The closest thing is the re-registrations
STATEMENTS : CREATE USER FIELDS / EMAIL OF STATEMENTS
User / School have no customizable fields to edit according to their needs. EMAIL ADDRESS ON STATEMENT: The email address on the statement automatically changes to whomever is set up as financial manager. It would make more sense for the Debtors clerks
FAKTUUR OP SKOOL DEBITEURE
Goeie Dag. Ek wil graag 'n faktuur kan uitmaak op skool debiteure. Ons kry baie gevalle waar rekeninge in krediet is, dan wil die ouers die geld aanwend vir bv skryfebehoefte pakke. Wil dan net 'n faktuur maak i.p.v 'n joernaal. Aangesien dit baie keer
Types of Exemption
It would be nice to differentiate between Conditional Exemption, Full and Partial Exemption. We need to give feedback to the Department regarding amount of Conditional exemption, Partial Exemption and Full Exemptions given to learner. At the moment everything
Income Statement sub accounts
It was requested by our SGB that the Income Statement have totals for the main account that adds all the sub accounts. At the moment the income statement shows a 0 balance at the main account, see example attached for example account 1200000 Fundraising
Ander Debiteure
Wil net groot asseblief vra of die span nie dalk kan oorweeg om ook voorsiening vir volgende jare te skep by ANDER DEBITEURE soos by gewone debiteure. Vir die debiteur is dit belangrik om te sien dat sy rekening 'n kredietbalans toon tot fakturering
My Home - My Projects - Reports
Good Morning Please add the following to the report that is generated when clicking 'Who has paid': 1. downloadable in excel format 2. add the learner's class and grade to the report. It would be greatly appreciated if this is made a priority as it is
Projects
Goeie dag, Ek wil net weet, daar is twee plekke waar jy vir n projek 'n kwitansie kan maak, maar net een wys die betaling op die klaslys. Hoekom nie altwee nie en hoekom is daar twee plekke.... "Project items for learner" wys nie die betaling op die klaslys
Fakture
Goeie dag, Kan julle asb daaraan dink om dit moontlik te maak dat ons fakture kan in scan as ons die fakture inlees op die stelsel. Dit sal makliker wees vir die Ouditeure om te oudit ook want hulle kan dadelik by die faktuur uit kom. En indien iets gebeur
Ge- Registreerde e-pos
Goeiedag kan julle asb vir ons 'n funksie skep waar ons deur D6 geregistreerde e-posse kan stuur, asb. Op die stadium moet ons SearchWorks of Jumping Fox gebruik om Art 41 uit te stuur?
General ledger accounts
When a report for a General Ledger account with sub accounts is drawn, there is no option to draw it with sub accounts or without sub accounts. Only when you draw the Trial balance or Income statement.
Debtors invoices
I would like to have a report of all Debtors invoices that were deleted. This is important for auditors as well as Financial control. An invoice can be deleted without the knowledge of a second person put back at anytime and deleted again. No document
QR Kode op state
Goeie dag. Graag wil ons vra of dit moontlik is om die QR kode wat deur die bank uitgereik word, wat aan die skool se rekening gekoppel is, op die state te kan print. Net nog 'n manier om die ouers aan te spoor om kontantlose betalings te maak. Groete.
Next Page