2019 inligting

2019 inligting

Ek wil graag 'n versoek rig dat die developers dringend kyk of dit moontlik sal wees dat ons die vorige jare se inligting kan kyk.
Ons moes nou inligting vir Streek instuur oor 2019 se inligting en nerens kons ons dit bekom nie.